Tuis
Ons
Storie
Waar &
Wanneer
Ons Herinnering
(So ver)
Die
Trou-Gevolg
RSVP
Akkommodasie
Geskenk
idees
Oplossing vir Theron-Trivia

















19 April 2025
Diamant Estate
Paarl

Die dag is hier!!!!!

Dae
Ure
Minute
Sekondes
Bruid en Bruidegom

Ons sien baie uit om hierdie spesiale dag saam met julle almal te deel.

20240727_130442 (1)

Leon Theron

Die IT ou

WhatsApp Image 2025-01-14 at 21.38.50_d357bef4 (1)

Marli Grové

Die formidabele  vrou

Wanneer & Waar
Trou Seremonie

Saterdag, 19 April 2025
14:30
Diamant Estate, Paarl, 7646

Sien Kaart
Onthaal

Saterdag, 19 April 2025
17:30

Diamant Estate, Paarl, 7646

Sien Kaart
Ons Liefdesstorie
BouldersBeach
Toe ons ontmoet het
Augustus 2021

Toevallig en op die perfekte tyd het die Here dit laat uitwerk dat ons mekaar ontmoet - na slegs 2 weke nadat Marli Kaap toe getrek het.  Leon moes heeltyd sy badkamer in Stellenbosch gaan meet vir 'n badkamer "revamp".  Die curfew het dinge nogal moeilik gemaak, en Leon en Marli het die pad tussen Stellenbosch en die Paarl soos die palms van hulle hande geken. En die karre het die myle opgeryg....

Toe ons dit amptelik gemaak het
30 Oktober 2021

Nadat die badkamer oorgedoen is en baie goeie tye saam het ons besluit om dit amptelik te maak.  Leon het 'n faks gestuur en vir Marli in Pretoria gaan verras.  Daardie aand het hy haar uitgevra en het dit amptelik gemaak.  Van daar het die liefde geblom, en Marli het in 2023 Paarl toe getrek.  Dit het beslis dinge makliker gemaak.

PostCard Cafe
St Francis
Hy't gevra... Sy't ja geantwoo
27 Mei 2024

Almal het gewag daarvoor, en toe op 'n baie spesiale dag in St Francis, op die Sunset Rocks het dit gebeur - die weer het amper Leon se planne in die wiele gery, maar voor ons moes gaan , net 'n vinnige laaste draai op die rotse, om te vra of hy sy End-User License Agreement kan opgradeer van "dating" na "marriage..."

Die Troudag!!
19 April 2025

Na 20 venue besoeke, en 100 email het ons besluit op Diamant Estate, die perfekte herehuis, ongelooflike uitsig en perfekte ligging sien ons uit om hierdie spesiale dag saam met almal te deel....

Diamant-Estate
Hendrikkie

Die trou-gevolg

Hierdie is mense wat 'n spesiale rol in ons lewens speel - Juzelle, Marli se suster sal die voortou neem saam met Maryke Henning en Carla Grové.  Louis van Niekerk gaan langs Leon staan en hom rustig hou.  Milané Grové en Jean van Niekerk gaan die "cute' faktor bring.

6
Ons beste herinneringe (so ver...)

Ons het in 4 jaar so baie saam ervaar, en sien uit na 1000'de herhinnering saam - hier is sommer 'n paar snapshots van tye saam... op nog duisende meer!!!!!!!

20240526_132032
20241225_130032
20250102_112156
20230909_121510
St-Francis
20240524_104657
20241030_185928
20240209_161934

Ons sien uit dat julle hierdie spesiale dag saam met ons sal deel....

WhatsApp Image 2025-01-14 at 21.31.23_c76b6f18
Leon & Marli
RSVP
Bevestig asb of ons vir jou 'n sitplek kan hou...

Whatsapp ons asb : 0846460035 / 0659991068
Akkommodasie

Akkommodasie is beskikbaar in die area en naby aan die venue: 

Geskenk idees

As jy vir ons 'n geskenkie wil koop - hier is 'n paar idees : MyRegistry.com

Account Holder: Marli Grove

Bank Name: TymeBank

Branch Code: 678910

Account Number: 51088352781

Oplossing vir Theron Trivia

Hier is die oplossing vir die Theron-Trivia

Antwoorde
Scroll to Top